|| MEDIAVERKLARING || ATT vat hande en skenk wiele aan diensorganisasies en kinderhuise

Die Afrikaanse Toekomstrust (ATT) www.afrikaansetoekomstrust.org, in samewerking met We Buy Cars, Atterbury Trust en Terugploeg, kon die afgelope twee maande vier voertuie aan welsyns- en diensorganisasies — wat spesifiek kinders se nood aanspreek — skenk. Die projek is ‘n inisiatief van ATT se Help die helpersfonds. “Hierdie is net weereens ‘n voorbeeld hóé nie-winsgewende organisasies…

Lees meer

|| MEDIAVERKLARING || ATT stel ‘n Skatkisfonds propvol toekomshoop bekend

Die Afrikaanse Toekomstrust (ATT) stel Donderdag, 5 Augustus 2021, hul Skatkisfonds met trots bekend. Hierdie fonds, wat daarop gemik is om behoeftige kinders se lewens deur middel van rentevrye studielenings en beurse koers te gee, skop met hul donasie van R50,000 af. Die ATT glo in Suid-Afrika se jeug, maar word daagliks gekonfronteer deur behoeftige kinders met…

Lees meer

ATT borg opleidingsessie hoe kinders die verlies aan ‘n geliefde kan verwerk

Die trauma wat kinders beleef en moet deurwerk wanneer ‘n geliefde afsterf, is kompleks. Juis daarom het die Afrikaanse Toekomstrust (ATT) geld bewillig sodat nagenoeg 360 maatskaplike werkers eerskomende Vrydag en Saterdag ‘n gratis opleidingsessie aanlyn hieroor kan bywoon. “Suid-Afrika is en gaan steeds as gevolg van Covid-19 se nadraai en sterftes deur ‘n ongelooflike moeilike tyd.…

Lees meer

|| MEDIAVERKLARING || ATT betrokke by Atterbury Trust Mandelamaandprojek

Met die oog op Mandela-dag het die Afrikaanse Toekomstrust  (ATT) ook met Atterbury Trust,  Atterbury Property, GROOTfm 90.5, Atterbury Teater en WeBuyCars hande gevat om soveel as moontlik toiletware vir behoeftige persone in te samel. Begunstigdes wat hiervoor geoormerk word is onder andere die werklose kelners in die Pretoria-omgewing, gesinne van kospakkies wat by skole…

Lees meer

|| MEDIAVERKLARING || Afrikaanse Toekomstrust (ATT)

Op 12 Julie is dit Internasionale Bruinpapiersakdag. ‘n Bruinpapiersak is ‘n simbool van hoop vir persone wat onder moeilike omstandighede leef of probeer oorleef. Ter viering van Mandela-dag op 18 Julie wil die Afrikaanse Toekomstrust (ATT) die publiek aanspoor om ‘n bruinpapiersak met noodsaaklike items te vul en só ‘n verskil in die lewe van…

Lees meer

Familiestruktuur bly die kruks van ‘n gesonde samelewing

Familiestruktuur is ‘n konsep wat as vanselfsprekend aanvaar word. Wanneer jy egter by ‘n grondslagfase-klas instap en die sketse en foto’s van “my gesin” teen die muur sien, tref die realiteit jou: Suid-Afrikaanse kinders word in huise groot waar die samestelling van gesinne uiteenlopend is. Die verhaal van ‘n pa wat afwesig is omdat hy…

Lees meer