Wie is ons

Die ATTSA is geskep as ’n organisasie wat ons Afrikaanse gemeenskappe, taal en kultuur met hart wil bevorder. Ons glo in mense en daarom die grootste geskenk wat ons vir mense kan gee, is trots.

Hulp met Hart

Ons projekte spreek die behoeftes aan wat aan armoede gekoppel is. Dit sluit onder andere voedingsprogramme, korttermyn uitreik-aksies sowel as langtermyn oplossings soos opleiding in.

Raak Betrokke

Die ATTSA is afhanklik van die breër Afrikaanse gemeenskap om te belê in ons projekte om ten einde gemeenskapsinstellings te begelei tot finansiële selfstandigheid.

HULP MET HART

En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op
die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie.

Gal 6:9

Jongste nuus

GROEI-GOGGAS VLIEG GRAAD R BINNE

January 19, 2023

“Ons het gister gesien hoe ʼn sirkel voltooi is. Jy kan duidelik sien hoe elke liewe maatjie in ʼn jaar se tyd sedert hierdie skooltjie…

LEES MEER

Pleegsorg bied ʼn veilige hawe aan kinders

December 14, 2022

Pleegsorg is die versorging van ʼn kind deur iemand wat nie sy natuurlike ouer is nie deur bemiddeling van ʼn welsynsorganisasie. ʼn Pleegkind is ʼn kind wat tydelik…

LEES MEER

GROEI-GOGGAS KRY VOELERS EN VLERKE

December 6, 2022

Woensdag 30 November was ʼn hoogtepunt vir ʼn paar goggas. Hoekom? Want sommige het voelers gekry en ander vlerke om verder te kan vlieg! “Groei-Goggas…

LEES MEER

ATTSA ondersteun die Ge-Help-inisiatief.