Nuusbriewe

November 2022

Raak stil en luister … Wanneer laas het jy eenvoudig gaan sit, daar waar jy is, jou oë gesluit en geluister? Hoe maak ons die geraas ín ons, óm ons en óór ons stil?

Oktober 2022

En so is die jaar amper op sy kop.
Ons by ATTSA het in die afgelope maand weer opnuut die Vader se Hand oor ons beleef.

September 2022

Ek was bevoorreg om as wenner van die jaarlikse African Achievers Awards-toekenning aangewys te word tydens ʼn glansgeleentheid in Londen.

Augustus 2022

Die woord “minag” is ’n woord wat oorgesien word – ek het weereens besef hoe kragtig hierdie woord eintlik is! 

Julie 2022

Geloof is ’n werkwoord en moet elke mens elke dag baie hard daaraan werk om geloof uit te leef.  Geloof is ook ’n daad want ons moet vertrou en werklik iets daaromtrent doen! 

Junie 2022

Maatskaplike werkers speel ’n baie belangrike rol in die Suid-Afrikaanse samelewing, maar hulle kry nie naastenby al die ondersteuning wat hulle nodig het nie en daarom het die Afrikaanse Toekomstrust Suid-Afrika (ATTSA) in samewerking met Fact Network en S-leer besluit om kardinale opleiding te verskaf.

Mei 2022

“Vriendskappe is een van die mees fundamentele menslike behoeftes.” – Tom Rath

Selfs op ons beste dag, het ons ’n vriend nodig.

April 2022

My hart is nog seer met verlange na my sielsvriendin Gladys van Wyk wat ons Maart moes groet. Gladys het my baie geleer met die jare van ons vriendskap, maar een van die belangrikste lesse was hoe om altyd ’n stukkie sonskyn vir ander om my te wees.

Teken in

* verpligte veld