|| MEDIAVERKLARING || ATTSA bekwaam voornemende pleegouers

So baie voornemende pleegouers word oorweldig deur die realiteit van pleegsorg en daarom is die kursusse wat die Afrikaanse Toekomstrust Suid-Afrika (ATTSA) in samewerking met Fact Network aanbied van kardinale belang vir ouers wat dié roeping oorweeg.   Dr. Louise Aucamp, stigter van Fact Network, is die aanbieder van die kursusse.   “Pleegouers speel ’n…

Lees meer

|| MEDIAVERKLARING || ATTSA bied kardinale ondersteuning aan maatskaplike werkers

Maatskaplike werkers speel ’n baie belangrike rol in die Suid-Afrikaanse samelewing, maar hulle kry nie naastenby al die ondersteuning wat hulle nodig het nie en daarom het die Afrikaanse Toekomstrust Suid-Afrika (ATTSA) in samewerking met Fact Network en S-leer besluit om kardinale opleiding te verskaf.   “Volgehoue opleiding aan maatskaplike werkers is van kardinale belang…

Lees meer

Groei Goggas-skool open in Danville

Die Groei Goggas-skool vir voorskoolse-kinders is Dinsdag in Danville geopen. Frances Delport, Hoof van Groei Goggas, het tydens die opening beklemtoon hoe spesiaal en belangrik die skool gaan wees. “Ek is so dankbaar vir dit wat ons vandag hier kan begin. Dit is danksy hulp uit verskeie oorde en hulp van God gesmeek wat ons…

Lees meer

|| MEDIAVERKLARING || Huis van Drome nou werklikheid

Huis van drome

Die Huis van Drome spreek die behuisingsbehoefte vir kinderhuis-kinders ná matriek aan. Sodra kinderhuis-kinders klaar is met skool, moet hulle die veilige hawe verlaat en soms teruggaan na ongewenste omstandighede waaruit hulle gekom het. “Elke jong volwassene het in hul lewe een geleentheid nodig, net eenvoudig iemand wat in hul glo,” sê Elanie van Niekerk…

Lees meer

|| MEDIAVERKLARING || Kerskonsert om lig te bring vir Danville en Elandspoort

Kerskonsert

Die Afrikaanse Toekomstrust (ATTSA) en Lig Kinderbediening nooi u hartlik uit na ‘n onvergeetlike kerskonsert wat op 17 November 2021 om 18h30 by die Voortrekkermonument sal plaas. Kunstenaars wat gaan optree is die Stellenbosch tenoor Pierre van der Westhuizen, die Bronberg kinderkoor onder leiding van Daleen de Kock en die sanggroep Resonanz.  Hoewel die konsert…

Lees meer

|| MEDIAVERKLARING || Afrikaanse Toekomstrust ondersteun StreetShower en Eleos-aksie met hart

Hulp met hart kom in aksie met die Afrikaanse Toekomstrust (ATTSA) se projekte wat sosio-maatskaplike probleme op plaaslike bodem aanspreek. Die nie-winsgewende organisasie span kragte met ander weldaadsorganisasies saam om minderbevoorregte individue en gemeenskappe se realiteit te verander deur op armoedeverligting, opleiding, opvoeding en die herstel van mense se menswaardigheid en onafhanklikheid te fokus. Op…

Lees meer

|| MEDIAVERKLARING || Hoe die Afrikaanse Toekomstrust met R20 ‘n verskil maak

“Ons besef dat inflasie elkeen se beursie skud wanneer jy met ‘n mandjie kruideniersware by ‘n kasregister kom. Die Afrikaanse Toekomstrust kan egter nie genoeg dankie sê vir die publiek en maatskappye se onbaatsugtige skenkings om ‘n verskil in ander se lewens te kan maak nie,” sê Dinah Bronkhorst, uitvoerende hoof van die Afrikaanse Toekomstrust.…

Lees meer

|| MEDIAVERKLARING || Aksie om Afrikaans in Danville laerskole te red geloods

In ‘n poging om Afrikaans as onderrigtaal in Danville te beskerm, het die Afrikaanse Toekomstrust en Lig Kinderbediening hande gevat deur gister ‘n registrasiedag, ten opsigte van die 2022-skooljaar, by die Lig Kinderbedieningsentrum in Danville te hou. Ingeligte vrywilligers het tientalle ouers bygestaan en die nodige dokumentasie beëdig in ‘n poging om te verseker dat…

Lees meer