ATTSA Gee vroue in nood moed

“Een uit elke drie vroue wêreldwyd sal in hul leeftyd een of ander vorm van mishandeling ervaar, hetsy fisies of emosioneel. Die doel van die genadesakprojek is om hierdie groep vroue te bereik en uitkoms deur middel van ’n vyfpuntplan aan hulle te bied,” sê Dinah Bronkhorst, uitvoerende hoof van die ATT. ATTSA, en ’n paar…

Lees meer

ATTSA Naaldwerksentrum

Die Afrikaanse Toekomstrust Suid-Afrika (ATTSA) is opgewonde oor die opening van die Martiniaal-naaldwerksentrum by die Kwaggasrand Reddingsdaad-perseel. Martiniaal word bestuur en bedryf deur Martina Brink. Die fokus van hierdie projek is om ’n skoon, veilige en gasvrye ruimte te skep waarin die inwoners van Kwaggasrand en ander belanghebbendes naaldwerk-projekte onder die leiding van Martina aanpak. …

Lees meer

Maatskaplike werkers dankbaar vir ekstra opleiding

Maatskaplike werkers speel ’n baie belangrike rol in die Suid-Afrikaanse samelewing, maar hulle kry nie naastenby al die ondersteuning wat hulle nodig het nie en daarom het die Afrikaanse Toekomstrust Suid-Afrika (ATTSA) in samewerking met Fact Network en S-leer besluit om kardinale opleiding te verskaf. Vanjaar was daar reeds vier sessies en die terugvoer wat…

Lees meer

ATTSA verklaar 9 Maart tot Nasionale Sade van Sonskyn-dag

Met die Sade van Sonskyn-projek wat uitloop op die Nasionale Sade van Sonskyn-dag op 9 Maart elke jaar, wil ATTSA vir mense ’n stukkie sonskyn bring. “Net soos die sonneblom wat in moeilike tye haar gesiggie na die son draai, wil ATTSA vir alledaagse mense ’n stukkie sonskyn bring. Mense wat daagliks, sonder om iets…

Lees meer

ATTSA doen beroep om LIG Kinderbediening-gholfdag te ondersteun

Die ATTSA (ATTSA) ondersteun en administrateur die LIG Kinderbediening-gholfdag om fondse in te samel vir die aanbied van kampe. Die gholfdag vind plaas op 27 Mei by die Pretoria-gholfklub. LIG Kinderbediening is ’n bediening wat al vir 14 jaar die mense in Danville, Elandspoort en Prokolamsieheuwel in Pretoria-Wes ondersteun en bystaan.  Meeste van…

Lees meer

Northern Lights-inwoners oes groente

Die antwoord vir die reuse-werkloosheid syfer in Suid Afrika is selfvoorsiening. Die ATTSA se Northern Lights-projek gee aan jongmanne ’n geleentheid om ’n sinvolle en positiewe bydrae binne die Suid-Afrikaanse ekonomie te lewer. Die Northern Lights-projek is ’n aanloopbaan wat geleenthede bied aan individue wat deur die strome van die lewe uitgespoeg is…

Lees meer

Evangelisasie vernaamste doel met Koningskinderskamp

Die ATTSA (ATTSA) het onlangs – deur die voorsiening van fondse vir die kampterrein – verseker nóg ’n spesiale Koningskinderskamp word aangebied. Die Gereformeerde Kerk bied al meer as 70 jaar lank die Koningskinderskampe aan met die vernaamste doelwit evangelisasie. Verlede maand het die Gereformeerde Kerk in Centurion verskeie kinders in pleegsorg en…

Lees meer

||MEDIAVERKLARING|| ATTSA help mammas met dié baba-sakke

ATTSA begin ’n projek genaamd Klein-Lyfie-babasak om diegene te help wat omsien na verlate babas of moeders wat in desperate nood verkeer. Binne ’n stabiele huislike omgewing is die koms van ’n baba (klein lyfie) een van die wonderlikste gebeure. Daardie gevoel wat die nuwe mamma kry wanneer sy die nuus ontvang: “Jy is swanger”,…

Lees meer

’n Engel het my pad gekruis…

Sestien jaar gelede spoel die storms van die lewe my en my kinders uit in Rawsonville. Volksvreemd, gebroke, bitter en kwaad vir die wêreld. Twee week nadat ons ingetrek het, op ’n Dinsdagoggend, klop Gladys met ’n klein seuntjie (Johnathan) aan die hand aan my voordeur. Haar eerste woorde: “Mevrou, die Here het my gestuur…

Lees meer

ATTSA Maatskaplike Werker aanstelling

Met die aanstelling van Driana Zandberg het die Afrikaanse Toekomstrust Suid-Afrika (ATTSA) iemand in sy midde wat ook hulp met hart hoog op prys stel. ATTSA se lese is nie verniet “Hulp met Hart” nie. Vir Dinah Bronkhorst, hoof uitvoerende beampte van ATTSA, is dit van kardinale belang dat elke taak en projek met liefde…

Lees meer