Projekte

Ooievaarstee vir ongewenste klein lyfies

Baie babas word gebore sonder dat daar spesifiek vir hulle beplan is. In stabiele huishoudings kan dit ʼn wonderlike verrassing wees, maar baiekeer word hierdie babas sonder ʼn ondersteuningsnetwerk gebore of iemand wat vir hulle omgee. 

Let’s Work It Out

Let’s Work It Out is ’n projek wat deur die Afrikaanse Toekomstrust SA (ATTSA) en Louis Botha Kinderhuis geloods word waar hoërskoolleerders van Louis Botha Kinderhuis waardevolle leiding oor vakkeuses en verskillende studie- en beroepsrigtings sal ontvang.