nuus

ARTIKELS EN MEDIAVERKLARINGS

|| MEDIAVERKLARING || Afrikaanse Toekomstrust bemagtig maatskaplike werkers met gratis VPO-kursusse

8 October 2021

Dit is geen geheim dat Suid-Afrika, voor die koms van die Covid-19 pandemie, in ‘n maatskaplike krisis gedompel is nie.…

LEES MEER

|| MEDIAVERKLARING || Aksie om Afrikaans in Danville laerskole te red geloods

14 September 2021

In ‘n poging om Afrikaans as onderrigtaal in Danville te beskerm, het die Afrikaanse Toekomstrust en Lig Kinderbediening hande gevat…

LEES MEER

|| MEDIAVERKLARING || ATT vat hande en skenk wiele aan diensorganisasies en kinderhuise

4 September 2021

Die Afrikaanse Toekomstrust (ATT) www.afrikaansetoekomstrust.org, in samewerking met We Buy Cars, Atterbury Trust en Terugploeg, kon die afgelope twee maande…

LEES MEER

MEDIA

In die media | Nuwe gemeenskapsentrum in Danville geopen

12 September 2022

Oorspronklik geplaas op Maroela Media Tannie Lenie Pretorius, die ystervrou wat die afgelope 34 jaar haar lewe aan die Danville-gemeenskap…

LEES MEER

In die media | Skuiling vir gestremdes, bejaardes het dae later weer krag

8 September 2022

Oorspronklik geplaas op Maroela Media Kwaggaspoort Reddingsdaad in Pretoria-Wes het uiteindelik weer krag nadat bejaardes en gestremdes vir meer as…

LEES MEER

In die Media | Bejaardes al vyf dae in die donker ná metro hul krag afsny

6 September 2022

PRETORIA – ‘n Skuiling in Pretoria wat hoofsaaklik na behoeftige bejaardes omsien, sit al vyf dae lank sonder krag weens…

LEES MEER