Tekkie Tax

As een van Tekkie Tax se Ambassadeurs het die Afrikaanse Toekomstrust ook Tekkie Tax dag gevier gedurende Mei 2017.  Ons ondersteun verskeie organisasies in samewerking met Tekkie Tax, onder andere Pug Rescue, Meals on Wheels, ens.  Die pretdag was gehou by die Lyttelton Akademie Leersentrum en het ons heerlike kolwyntjies geniet terwyl ons ‘funky’ veters aan ons tekkies geryg het vir bewusmaking.

Meer artikels