Markdag met Hart

Ons het op 2 Desember 2017 ‘n Markdag met Hart gehou ter bewusmaking van die Toekomstuiste (ons pleeghuis).  Daar was heerlike kosstalletjies en allerhande vernuf.  Kersvader het lekkers uitgedeel, die kinders het springkasteel gespring en gesiggies geverf.  Alle fondse en items wat ingesamel is, is aangewend ten bate van die Toekomstuiste en ander projekte. 

Meer artikels