Kleuterskool oprigting

Gedurende Desember 2017 het die Afrikaanse Toekomstrust die Lyttelton Akademie Kleuterskool op- en ingerig vir die Lyttelton Akademie Leersentrum.  Dit was hope pret, en het ons en ons gades die kleuterskool in ‘n week ingerig sodat die eerste kinders op 8 Januarie 2018 die kleuterskool kon begin bywoon.  Lyttelton Akademie Kleuterskool is in ‘n rustige omgewing en is pragtig en bekostigbaar.

Meer artikels