Hoop vir Rawsonville

Ons Hoop vir Rawsonville projek behels opheffing van vrouens in gemeenskap, en die versorging van bejaardes en kinders, veral Fatale Alkoholsindroom kinders.  Daar is nou ook ‘n naskool vir die kinders opgerig en hulle kry vanmiddag hulle eerste skryfbehoeftes en ‘n bederfie.  Ons kan nie wag om hulle gesiggies te sien nie!  Ons engel in Rawsonville, wat al hierdie projekte vir ons dryf is Gladys.

Meer artikels