Eleos

Gedurende Julie 2017 het Eleos 40 minderbevoorregte kinders vir die eerste keer in hul lewens op ‘n seevakansie geneem.  Die Afrikaanse Toekomstrust vat gereeld hande met Eleos, en het ons ook weer dieselfde gedoen met die vakansie.  Ons het verskeie items geborg en bied ook hulp as nasorg aan vir die kinders.

Meer artikels