aansoekvorm

Aansoekvorm

Laai hier die aansoekvorm af, voltooi dit en stuur dit aan help@attsa.org

Maandelikse bydrae

As jy 'n verskil wil maak, SMS die woord HELP na 40112 / of dra maandeliks by

SMS

Jy kan 'n SMS met die woord “TUIS” na 38508 stuur om R10 by te dra tot die Afrikaanse Toekomstrust.

    PERSOONLIKE INLIGTING










    BANK BESONDERHEDE









    Verklaring:

    Hiermee gee u toestemming dat ons ’n betalingsinstruksie na u bank kan stuur vir die verhaling van ’n betaling vanuit u rekening, op die voorwaarde dat die geld wat verhaal word nooit die bedrag waartoe u ingestem het, sal oorskry nie.

    Hierdie verhaling sal aanhou op ’n maandelikse basis totdat u mandaat aan ons deur u gekanselleer word, met ’n kennisgewingstydperk van een maand. Die mandaat om u rekening te debiteer, kan aan ’n derde party gedelegeer word, sou die ooreenkoms aan ’n derde party gedelegeer word. Indien die betaaldag sou val op ’n Saterdag, Sondag of ’n Suid-Afrikaanse publieke vakansiedag, sal die betaling outomaties verhaal word op die eerste volgende normale besigheidsdag.

    Neem ook asseblief kennis dat die woord ATT as verwysing op u bankstaat sal verskyn.

    Sou u enige vrae of klagtes hê, kan u gerus vir Melani Lategan kontak deur ’n e-pos te stuur aan: help@attsa.org